PIETER VAN ZYL: GERT & JOEY
--:--
Aangebied deur Penguin Random House
Pedofilie. Ontvoering. Moord? In Suid- Afrikaners se koppe het dié begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff. In die 30 jaar sedert die tragiese verdwyning van ses jong skoolmeisies en die dramatiese skietdood van die land se berugste paartjie, hang onbeantwoorde vrae steeds in die lug. Joernalis Pieter van Zyl bespreek sy navorsing, waarvoor hy eksklusiewe toegang tot Huisgenoot se uitgebreide argief gehad het, met die sielkundige Rosa Bredekamp.