ZAPIRO CAPTURES ZUMA
--:--
Aangebied deur Jacana Media
Met: Jonathan Shapiro
Die ernstige gekheid en die gekke erns van staatskaping en die Zuma-jare is die skoppelmaai waarop Zapiro ry in WTF: Capturing Zuma – A Cartoonist’s Tale. Die bekende spotprentkunstenaar kom gee ’n spesiale show ’n tell van sy werk – veral daardies wat ’n opskudding veroorsaak het – en verwonder hom aan die manier waarop die parallelle heelal van sy spotprente dikwels met die werklikheid kruis, met soms histeriese, of verstommende gevolge.