THE CORONER'S WIFE
--:--
Joan Hambidge en Douglas Reid Skinner, in gesprek met Louise Viljoen
Aangebied deur Dryad Press
’n Keuse van vertaalde gedigte uit meer as 25 van Joan Hambidge se poësiebundels is hier versamel met verskeie gevestigde digters, soos Johann de Lange, Charl Cilliers, Jo Nel en Douglas Reid Skinner, wat as vertalers daartoe bygedra het. Kom sluit by Louise Viljoen aan wanneer sy met Joan as digter en Douglas as vertaler, digter en redakteur gesels oor die nuanses en kompleksiteite wat verband hou met die kuns van vertaling, en luister hoe geskryf in sand.” Ná die lesing sal Bettina Wyngaard publikasie. Jean-Pierre de Kock se ontroerende Die daggaboer is die relaas Joan uit die Afrikaans en Douglas uit die Engels van The Coronor’s Wife voorlees