KINNES, MELK EN VLEIS
--:--
Chase Rhys en Marina Albertyn gesels met Lee-Ann van Rooi en Paul du Toit
Aangebied deur Kwela Boeke en Protea Boekhuis
Twee akteurs, twee dramaturge, en twee gewilde toneelstukke wat verlede jaar by die Woordfees gedebuteer het. Lee-Ann van Rooi en Paul du Toit vra Chase Rhys (die novelle Kinnes) en Marina Albertyn (die drama Melk en vleis) onderskeidelik uit oor die oorspronklike dramas waarin hulle as akteurs asem geblaas het, en wil weet wat dit verg om vlees en bloed op papier te skep. Kinnes handel oor vier jeugdiges wat in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte woon, en Marina se Melk en vleis oor ’n ma se posttraumatiese stres.