Naweekaktueel

Die held van Makhanda. Só beskryf die dorp - voorheen Grahamstad - se mense vir dr Gideon Groenewald, oftewel "oom Gideon". Hy is 'n geoloog met meer as veertig jaar se ervaring in grondwater. Hy het kragte saam met Gift of the Givers gespan om water aan die dorp te verskaf. Volgens die organisasie het Groenewald die vermoë water beter te vind as sy kollegas. Anna-marie Jansen van Vuuren het by hom gaan kers-opsteek oor die geheim van sy sukses.
Loading player...