Seisoen 1, Episode 1: Pynlike seks met dr. Jireh Serfontein.

RRRADIO  |  TUSSEN ONS
Mariette Snyman gesels met dr. Jireh Serfontein oor vroulike seksuele gesondheid en pynlike seks. Let wel die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is.
Dr Jireh Serfontein, algemene praktisyn van Pretoria wat op seksuele gesondheid fokus: admin@mysexualhealth.co.za, 012 816 8240,
www.drjirehserfontein.co.za
Loading player...