Nuwe planeet baie ligjare van die aarde af ontdek

Wetenskaplikes het ‘n nuwe planeet baie ligjare van die aarde af ontdek, wat volgens berigte dalk wel lewe kan onderhou met water ,leefbare temperature en ‘n atmosfeer. Volgens kundiges is dit egter nog te vroeg om dit wel te kan bevestig.Professor Pieter Meintjies Astrofiskus aan die Vrystaatse universiteit in Bloemfontein het met Kosmos 94.1 nuus gepraat.