Geloofsgenesing of oëverblindery?

--:--
Met Kay de Villiers en Johannes de Villiers

Bewerings oor geloofsgenesing word smalend deur die ‘ander kant’ afgemaak as oëverblindery, of mense vra sinies hoekom God dan nie mense met amputasies ‘genees’ nie.Bestaan ‘bonatuurlike ingrype’? Staan geloof hier teenoor die rede? Is die wetenskap van Westerse medisyne voldoende? Is daar ruimte vir geloof in genesing? Of bly dit ’n plasebo-effek?
11 Mar 2014 9AM Afrikaans South Africa Technology · Society & Culture · News

Other recent episodes

Die huwelik – Goddelike of kulturele instelling?

Met Chris Jones en Nicki Spies: Die tradisionele huwelik is van verskillende kante onder skoot.Enersyds vra baie of die huwelik nog ’n nuttige instelling is. In ontwikkelde lande droom al minder jongmense van kleins af oorhul troudag en dra dit geen stigma om nie te trou nie.Andersyds word ander tipes…
12 Mar 2014 4AM 53 min

God en armoede

Met Stan du Plessis en Sampie Terreblanche: Is geloof die opium vir die volk wat armes moet paai met ’n belofte van ’n beter hiernamaals? Of is geloof eerder die kaartjie na voorspoed en rykdom? As God dan ‘op ’n besondere wyse die God van die noodlydende, die arme en…
13 Mar 2014 4AM 51 min

Wêreld Ontwerpstad: Kaapstad 2014

Aangebied deur Stellenbosch 360. Met Conrad Sidego (burgemeester), Andreas van Wyk, Annemarie Ferns, Martie Meiring, Andi Norton,Alayne Reesburg en Jerome Slamat. Kaapstad het die bod as Wêreld-ontwerpstad 2014 gewen met ’n visie wat die beoordelaars beïndruk het: om deur ontwerp tot ’n volhoubare, produktiewe Afrika-stad te transformeer wat historiese verdelings…
15 Mar 2014 9AM 39 min

Spooksaam #1

Spookstasie gesels met Hermann Giliomee, bekende historikus, openbare intellektueel en politieke interpreteerder, oor sy loopbaan en die begrip pluralisme.
12 Mar 2014 9AM 1 hr 04 min

Wat word van menslike identiteit in die era van nuwe genetiese tegnologieë?

Bio-etiese brandpunte: Wat word van menslike identiteit in die era van nuwe genetiese tegnologieë? Ondersteun deur Edwin Hertzog en Mediclinic Met Tinus Kruger (Infertiliteitskliniek, US Mediese Fakulteit) en Anton van Niekerk (Sentrum vir Toegepaste Etiek, US) Die ‘genetiese wending’ in die hedendaagse geneeskunde bring mee dat al hoe meer siektes,…
12 Mar 2014 6PM 1 hr 01 min