#10  Die Losgemaal - Post RWC 2019 (S2-E10)

Vol sirkel, 'n trofee, en al die roomys.

In hierdie finale episode van seisoen 2 kyk ons terug na die 2019 toernooi. 'n Geskiedkundige toernooi vir Springbok rugby, wat wenners uit die stryd getree het, en 'n geskiedkundige Japan-avontuur vir Die Losgemaal.