Sê totsiens in Noord-Sotho #SalaGabotse #SepelaGabotse #ng

‘n Eenvoudige woord of twee wat jou ver gaan bring: Sala(ng) Gabotse en Sepela(ng) Gabotse. Jy kan dit aanwend om te sê Mooi loop/bly, jy/julle! Kobus verduidelik wanneer om wat te gebruik. Luister gou! 4min wat baie deure vir jou oop kan maak!
[Les 11: 20 Maart 2020, Seisoen 2]