Hage het slapelose nagte - Itula

Die President van die Onafhanklike Patriotte vir Verandering, Panduleni Itula het ‘n virtuele perskonferensie gehou en onder andere, die kommentaar oor wit kiesers wat President Hage Geingob oor die naweek gemaak het, aangespreek. Volgens Itula is dit wel ‘n dreigement maar, hy sê Geingob is gefrustreerd en het slapelose nagte... Itula sê dit was ‘n oomblik van swakheid.