KlankBank

SOUTH AFRICA
© KlankBank #7media se KlankBank is ‘n familie van nis potgooie met Klipkouers Besigheidspotgooi as anker en grootste onafhanklike Afrikaanse potgooi in Suid-Afrika. KlankBank vervaardig sy eie potgooi reekse en vervaardig ook namens ander dinamiese handelsmerke wat ‘n nis gehoor op ‘n bekostigbare, meetbare en effektiewe manier, wil bereik.

MBA in Eiendomsbelegging

3 EPISODES |  Series, ±21 min episode total time 1 hr 05 min
Ten einde in eiendom te belê benodig 'n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die 'MBA in Eiendomsbelegging"-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson in detail oor hoe eiendomsbeleggings moontlik is, ongeag 'n mens se finansiële vermoëns.
AFRIKAANS Read by Jacques Basson Investing · How Tostanleur.co.za

Agri SA

8 EPISODES |  Podcast, ±27 min episode every 1 hour
Agri South Africa (Agri SA) is a South African agricultural industry association, founded in 1904. It is a federal organisation, promoting the interests of its members – which it identifies as the sustainable profitability and stability of commercial agricultural producers and agribusinesses – through its involvement and input in various national and international policy making fora.

5 channels