US Woordfees

US Woordfees

Opnames van gesprekke met ons top skrywers en digters asook interessante intelektuele debatte vanaf die Woordfees.
South Africa
30 Podcast shows
24 – 30

Profiele 2012

Gesprekke met immergroen Riaan Cruywagen en Sandra Prinsloo by Woordfees 2012. Daar word ook gekyk na die lewe en werk van Marié Heese, wat vanjaar 70 word.
15 Mar 2012 3 episodes Afrikaans TV & Film · Personal Journals

NB-fees 2012

Kom luister na bekende skrywers wat gesels oor hulle boeke en ander werke wat deur NB Uitgewers vrygestel word.
15 Mar 2012 3 episodes Afrikaans TV & Film · Religion & Spirituality · Arts

Woord-ure en Stories agter stories 2012

Gesprekke oor 'n reeks interessante onderwerpe, gebeure, persone, belangstellings en temas.
16 Mar 2012 4AM 2 episodes Afrikaans Society & Culture · TV & Film · Arts

Skrywersfees 2012

Gesprekke en werke van beide befaamde en opkomende skrywers en digters.
15 Mar 2012 9AM 3 episodes Afrikaans TV & Film · Arts · Arts

US Woordfees 2019 - Gesprekke

'n Samevatting van die gewildste praatjies en gesprekke tydens die US Woordfees 2019
9 Mar 2019 77 episodes Afrikaans Arts
24 – 30