Agri SA - wat ons by Franse boere kan leer

--:--
Die Franse boere is in ‘n stryd gewikkel met hul regering oor finansiele oorlewing van hul landbousektor en beskerming van die landelike ekonomie in Frankryk. So boere neem in groot getalle deel aan protesoptogte op die hoofweë rondom Parys, waar hul stadig bewegende trekkers die verkeer erg ontwrig en reuse verkeersopeenhopings veroorsaak. Wat kan Suid-Afrika leer by die Franse landbou-omstandighede om soortgelyke ontevredenheid in Suid-Afrika te voorkom? Agri SA adjunk-president, Nicol Jansen, deel sy gedagtes.
1 Feb 12AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

John Steenhuisen besoek NAMPO Oesdag

Gegewe die feit dat daar al vir die afgelope 15 jaar beleidsonsekerheid, uitdagings met infrastruktuur en hoë insetkoste bly die landbousektor innoverend en veerkragtig. Die federale leier van die Demokratiese Alliansie, John Steenhuisen het gister NAMPO Oesdag besoek en meen boere gee die land hoop as mens kyk hoe hulle…
15 May 7AM 2 min

Die stand van die varsproduktemark

Varsprodukte markte reg oor Suid Afrika het oor al die jare die geleentheid gebied om produsente en aankopers van vrugte en groente byeen te bring waar vraag en aanbod die ware prys van die produkte kon bepaal. Vandag lyk dit of die behoefte steeds daarvoor bestaan maar dat ander faktore…
9 May 12AM 3 min