Vroeg speen van lammers

--:--
OVK veselbestuurder, John Melville, gesels oor die vroeg speen van lammers en hoe dit moontlik vleisproduksie kan verseker. En OVK Wol se Verantwoordelike wolstandaard ouditeur, Zinanda Geyer, deel die nuutste verwikkelinge in die wolmark.
25 Apr 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Klimaatsverandering: verantwoordelikheid lê ook by produsente

Produsente kan nie van die realiteit van klimaatsverandering wegskram nie. Tydens vandag se eerste Nasie in Gesprek paneelbespreking by Graan SA se NAMPO Oesdag, het Agri SA hoof uitvoerende beampte, Johann Kotzé, gesê dat landbouers nie nog reëls en wetgewing nodig het om verantwoordelik te boer nie. Hy meen dat…
14 May 7AM 4 min

Landbou Boereplanne deelnemer gesels oor uitvindsels

Sowat 10 deelnemers het vanjaar hulle uitvindsels ingeskryf vir die Nampo Boereplanne. Boer en deelnemer van Secunda, Lourens Jacobs, het vanjaar twee van sy Boereplanne, albei in die B-afdeling van die kompetisie ingeskryf -, die Stomp Chopper en die Korrel chemikalieë toediener.
14 May 11PM 2 min

Plaaskombuis bied meer kanse om te smul in styl by NAMPO

Nog ‘n nuutjie by vanjaar se NAMPO Oesdag is die Syngenta Landbou Boerekos Plaaskombuisrestaurant, naby hek 2. OFM Agri se Robyn Schutte het met Syngenta bemarkingsbestuurder, Christian Giesel (Engels ghee-zil), gesels tydens die bekendstelling.
13 May 11PM 2 min

Wat hou NAMPO weer in?

Onafhanklike weerkundige, Johan van den Berg, vertel wat ons van die weer kan verwag hierdie NAMPO Oesdag week.
12 May 11PM 2 min

Agri Noord-Kaap bou vir die toekoms

Op die vooraand van Graan SA se NAMPO Oesdag waar duisende besoekers verwag word, hoor ons van georganiseerde landbou-organisasies oor waarom betrokkenheid op hierdie vlak van kardinale belang is. Vanoggend hoor ons van Agri Noord-Kaap se Willem Symington.
12 May 11PM 4 min