Huweliksfokus: Hersaamgestelde huwelike het oop reguit praat nodig

--:--
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hersaamgestelde huwelike het oop reguit praat nodig.”
15 May 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Garsies stap met integriteit

Dan gesels ons met Garsfontein se onderhoofseun en -meisie (dis nou James Schnetler en Carmia Hartman) sowel as Jana Schnetler van hulle skool se "Ma's wat omgee" bidgroep, oor die #stap-met-integriteit-week wat hulle by hulle skool aanbied en die hart daaragter.
13 Jun 2AM 20 min

Andie Steele Smith - Making good choices

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia, and today his theme is: “Making good choices” from Ps 119:105.
14 Jun 1AM 5 min

Natasha Joubert - Sonneblomvrou

Janine van Niekerk gesels met Natasha Joubert oor haar lewe nou, haar musiek en die ander vreugdes in haar lewe. Sy het ook ‘n splinternuwe liedjie – Sonneblomvrou om na te luister.
12 Jun 1AM 16 min