Marié Heese 70
--:--
Die gevierde skrywer Marié Heese word vanjaar 70. Amanda Botha stel 'n heildronk in op die lewe en werk van dié uitnemende woordkunstenaar wie se roman 'Die uurwerk kantel' klassieke status bereik het. Heese lewer 'n blik op 'n skrywerslewe waarin sy ewe tuis in Afrikaans en Engels is. Aanbieder: Dorothea van Zyl.