Koste van huur neig steeds opwaarts

--:--
Die jongste FNB-huurindeks vir die vierde kwartaal van 2023 is bekend. Die bank sê huurpryse neig opwaarts, reeds vir die afgelope drie agtereenvolgende kwartale. Die jaar gemiddeld vir die vierde kwartaal was ‘n styging van 7,2 persent, op van 4,7 persent in die derde kwartaal van verlede jaar. Mandisa van Wyk, marknavorser by FNB verduidelik.
26 Apr 7AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Capricorn-groep bring naskoolse program teen jeug-werkloosheid

Daar word gereeld 'n beroep gedoen op die privaatsektor om die regering te help met die groeiende probleem van werkloosheid onder die jeug. Die Capricorn-groep het bekend gemaak dat hulle 'n miljoen Namibiese dollar gaan spandeer op 'n naskoolse program, in 'n poging om die probleem die hoof te bied…
8 May 9AM 1 min

Maatskappy moet aanspreeklik gehou word vir gebou-ramp: ATM

Die African Transformation Movement is bekommerd oor die omstandighede rondom die ineenstorting van 'n gebou in George en die gebrek aan deursigtigheid oor die maatskappy verantwoordelik vir die bouprojek. Die party bevraagteken aanspreeklikheid en voldoening aan veiligheid-standaarde. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê dit is ontstellend dat maatskappye nie dopgehou…
8 May 9AM 1 min

Bly positief met kolf, sê uitblinker Stubbs

Krieket: Die Protea-kolwer, Tristan Stubbs, het ʼn vinnige 41 gemoker in die Delhi Capitals se 20-lopie-sege oor die Rajasthan Royals in hulle Indiese Premierliga-kragmeting. Rajasthan moes ʼn teiken van 222 haal, maar is tot 201 vir agt beperk. Die oorwinning hou Delhi se hoop lewendig om die uitspeelrondes te haal…
8 May 8AM 1 min

Massa-registrasie van nasionale dokumente duur voort

Die binnelandse sake ministerie is steeds tot einde Junie vanjaar besig met 'n landwye massaregistrasie-veldtog vir nasionale dokumente. Dit sluit in registrasie van geboortesertifikate vir alle ouderdomme, duplisering van geboortesertifikate, aansoeke om identiteitsdokumente en aansoeke om duplikaat identiteitsdokumente. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die ministerie se woordvoerder, Margaret Kalo,…
8 May 8AM 1 min

Is daar regtig soveel dokters in Namibië?

Namibië het 'n silwer toekenning van die Wêreldgesondheidsorganisasie ontvang vir die werk wat gedoen is om Hepatitis B uit te skakel. By die geleentheid het premier Saara Kuugongelwa-Amadhila 'n oorsig gegee van Namibië se prestasies. Volgens Kuugongelwa-Amadhila het die Unam-mediese skool sedert sy ontstaan 400 mediese dokters opgelei, en daar…
8 May 7AM 1 min