Voedselproduksie en politiek meng nie

--:--
Die leier van die Popular Democratic Movement, McHenry Venaani, het onlangs kritiek uitgespreek oor die begroting vir groenskemas vir kleinskaalse boerdery wat gesny is. Volgens Venaani fokus die regering net daarop om kortsigtige beleide te implementeer, in plaas van om oplossings te kry vir voedseltekorte in die land. Die landbou-ministerie het onlangs 'n begroting uitgereik wat verskeie projekte gelys het om kleinskaalse boere te ondersteun. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jona Musheko, die landbou-ministerie se woordvoerder, wat sê dit help nie om voedselproduksie te verpolitiseer nie.
7 May 11PM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Capricorn plaas weer visier op voedselvermorsing

Die Food Waste Challenge is 'n kompetisie wat deur die Capricorn-stigting geloods is om voedselvermorsing te verminder en werk te skep in Namibië. Voedselvermorsing is ‘n groot uitdaging met 2,5 miljard ton wat jaarliks weggegooi word terwyl miljoene honger ly. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Rikus Grobler, die bestuurder…
19 May 5AM 1 min

Dis amper tyd vir ITAS-indiening, kry jou dinge agtermekaar

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, herinner die publiek daaraan om voor te berei vir die indiening van hul ITAS-opgawes op die agentskap se aanlyn-portaal. Steven Ndorokaze, NamRA se hoof van strategiese kommunikasie, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en die belangrikheid van hierdie proses beklemtoon. He vra ook dat werkgewers hul…
19 May 4AM 1 min

Saftu is ook gekant teen wet oor elektrisiteitsregulering

Die vakverbond Saftu is omgekrap oor die Nasionale Raad van Provinsies se goedkeuring van die Wysigingswetsontwerp op die Regulering van Elektrisiteit. Die woordvoerder, Trevor Shaku voer aan, die wetsontwerp, wat Eskom se monolopie ontbondel en die elektrisiteitsmark oopstel, bevoordeel privaat sektor-belange bó staatseienaarskap. Hulle het in 'n parlementêre voorlegging teen…
19 May 4AM 1 min

Infantino sê Fifa wil hê sport moet verenig

Fifa-president Gianni Infantino moedig die sport aan om 'n verenigende mag te wees met konflikte wat wêreldwyd woed. By die beheerliggaam se kongres in Bangkok, Thailand, het Infantino klem geplaas op sokker se rol om eenheid te bevorder. Die pleidooi kom terwyl Fifa regsraad inwin oor 'n Palestynse voorstel dat…
19 May 4AM 1 min

Landbou ondersoek sonkrag, NamPower raak te duur

Die gebruik van sonkrag vir besproeiing by groenskema-projekte om elektrisiteitskoste te verminder word deur die landbou-ministerie ondersoek. Sommige projekte betaal tot 400 000 Namibiese dollar per maand aan kragrekeninge. Die sonkrag-inisiatief kan rekeninge potensieel met tot 90 persent verlaag. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jona Musheko, die ministerie se…
19 May 3AM 1 min