OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,950 Episodes
1336 – 1356

Studente in die Noordwes gesels oor die politieke landskap in Suid-Afrika

In die Noordwes Provinsie is daar net minder as 40 000 geregistreerde kiesers tussen die ouderdom van 18 en 19 jaar. OFM-nuus se Dane Beisheim het 'n besoek aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus gebring om met studente te gesels oor die politieke landskap waarmee hulle te kampe het.
29 May 2024 4AM 1 min

#OFMElectionWatch: Noordwes kieser hoop op verandering

Kiesers in die Noordwes-provinsie se hoofstad Mahikeng het vanoggend stadigaan hul weg na hul onderskeie wyke se OVK-stemlokale begin baan om hul kruisies te trek. Ten spyte van die vroeë uur was daar 'n gevoel van afwagting in die lug terwyl burgers toustaan om hul demokratiese reg uit te oefen…
29 May 2024 4AM 1 min

Noord-Kaap polisie tevrede met gebeurlikheidsplanne

Die polisie in die Noord-Kaap stel kiesers gerus: maatreëls is getref om hul veiligheid te verseker en om wet en orde te handhaaf. Polisiewoordvoerder, Mashay Gamieldien sê hulle is tevrede met die gebeurlikheidsplanne.
29 May 2024 2AM 3 min

#OFMElectionWatch: Mamabolo calls for lawful vigilance

On the eve of South Africa's highly anticipated national and provincial elections, Sy Mamabolo, CEO of the Independent Electoral Commission (IEC), briefed the media at the National Results Operation Centre in Midrand. Mamabolo highlighted the critical challenges facing the commission, emphasising efforts to undermine the election's credibility and security.
28 May 2024 2PM 4 min

Dr Vincent Maphai - Better SA within our grasp

"It is within our reach to provide to create one successful, powerful country. And this is something that we should pursue." An excerpt of his speech as new chancellor of the Central University of Technology. (Source: CUT Facebook).
12 Apr 2024 3PM 3 min

1965Ride fietsryers lê duidsende kilometers af om onderig te verbeter

In die afgelope 13 jaar het die 1965Ride genoegsame befondsing ingesamel om meer as 200 beursjare by Queenstown/Komani-skole toe te ken, wat nie bereik kon word sonder die borgskapvennootskappe nie. Volgens Tony Forst, stigter en organiseerder, is 1965Ride se uiteindelike doel om die beursskole as die steunpunt te gebruik om…
5 Apr 2024 7AM 1 min
1336 – 1356