OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,938 Episodes
1532 – 1552

AZAPO Against 18.65% electricity tarrif increase

Azapo is now in its third day of protest at Nersa's head office in Gauteng. Eskom's electricity tariff increase of 18.65 percent needs to be reconsidered, according to the party. It claims that the decision wasn't made with enough public participation. Azapo’s Gaontebale Nodoba says they will stay at Nersa's…
19 Jan 2023 9AM 7 min

Sassa kaart gerugte nekslag toegedien

Gerugte dat die goue SASSA kaart nie meer werk nie is 'n nekslag toegedien deur Postbank. Dit het die 29 miljoen Suid-Afrikaners wie beginstigdes van Sassa toelaes is, opnuut daarvan verseker dat die gerugte ongegrond en onwaar is. 'n Stelselfout, wat sedertdien opgelos is, het daartoe gelei dat hulle genoodsaak…
11 Jan 2023 11PM 1 min

Valke verwelkom lang vonnis vir dwelmsmous

Die Valke die Noord-Kaap het die direkte gevangenisstraf vonnis van die 34-jarige Anwhil van Schalkwyk verwelkom - wie reeds 12 jaar gevangenisstraf opgelê is vir die handel in dwelms. Valke-woordvoerder Tebogo thebe sê Van Schalkwyk is in Februarie 2022 in hegtenis geneem en tot twee jaar gevangenisstraf gevonnis.
11 Jan 2023 11PM 1 min

Verdagte vas toe hy tik vervoer

Lede van die Upingtonse grenspolisie, vergesel deur die honde eenheid in die ZF Mgcawu streek het ‘n 40-jarige verdagte in hegtenis geneem. Polisie woordvoerder Omphile Masegela.
10 Jan 2023 1AM 1 min

Masels nou in al nege provinsies

Die nasionale instituut vir oordragbare siektes bevestig dat die uitbraak van masels nou in al nege provinsies voorkom. Dit volg na nuus dat daar 318 labrotoruime gevalle tussen Oktober en Desember 2022 was. Die departement se ZF Mgcawu streeksverteenwooridger Anna Mbova sê die enigste manier hoe die siekte hok geslaan…
10 Jan 2023 12AM 1 min

Sol Plaatje stadsbestuurder vra om verskoning vir Kimberley water-krisis

Die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, Thapelo Matlala, het tydens 'n openbare vergadering ná 'n vyf dae lange kraandroogte einde Desember 2022 om verskoning gevra vir die situasie waarin die stad se inwoners gedompel is. Matlala het tydens die vergadering, wat deur die uitvoerende hoof van die Noord-Kaapse Kamer van…
24 Dec 2022 12AM 1 min

Investigation launched following Chris Hani Baragwanath vandalism

Gauteng officials say they will deal harshly with any employee found to have been involved in the acts of theft at the Chris Hani baragwanath hospital in Soweto. Human Settlements MEC Lebogang Maile says a full investigation into this matter is being put together. He was addressing the media at…
23 Dec 2022 11PM 1 min

Midvaal Municipality ends 2022 on a high note

The people of the Midvaal local Municipality, which is based in the Southern part of Gauteng will be addressed by the executive mayor, Peter Teixeira on the highs and lows of 2022. The municipality which is reportedly the best-performing municipality in Gauteng and was rated the most financially sustainable Municipality…
7 Dec 2022 4AM 5 min
1532 – 1552