OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Archbishop Desmond Tutu will be remembered as a man who wanted to see unity and equality in a nation. He played an important role in the peaceful transition from apartheid to democracy through the Truth and Reconciliation Commission. OFM News' Corn Koteli spoke to Free State ANC Interim Provincial Committee…
Tributes are continuing to pour in for Archbishop Emeritus Desmond Tutu, in the wake of his death on Sunday at the age of 90-years-old. OFM News’ Cathy Dlodlo sat down with South African Anglican priest and revered social justice activist, Father Michael Lapsley to get his memories of the country’s…
Professor André September, voormalige spesiale gesant vir die Namibiese regering, het op sy beurt vanuit Windhoek in Namibië gesê die lewe van Aartsbiskop Tutu het tot leiers in die Verenigde Nasies (VN) geïnspireer.
Professor in plantkunde en tradisionele leier, Stanley Peterson, wie ook onlangs as speaker van die ZF Mgcawu-distriksmunisipaleteit verkies is, sê dat Tutu se omgee die Griekwa-gemeenskap altyd sal bybly.
Die voormalige Noord-Kaapse Premier en huidige Adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Sylvia Lucas, sê die heengaan van die wêreldbekende Aartsbiskop Desmond Tutu is 'n massiewe verlies vir Suid-Afrika en die wêreld.
Adj. President David Mabuza het in die nasionale vergadering die versekering gegee dat die staat sal voortgaan om 'n wye reeks oplossings vir hernubare energie vir die landbousektor te ondersoek.
Landbou.com berig die appèlraad, wat deur die direkteur-generaal van die nasionale Departement van Landbou aangestel is om die instelling van inspeksiedienste vir graan en oliesade te ondersoek, het bevind dat dit onwettig en onregverdig is.
The DA has expressed their concern regarding the low arrest and conviction rate among the two main categories of crimes affecting rural areas - stock theft and farm attacks.
The Free State Department of Agriculture’s spokesperson, Zimasa Leputla, tells OFM News that Free State farmers are urged to be on the lookout for possible migratory locust outbreaks following the recent rainfall.
Christmas is about giving, and a local Bloemfontein swimming club decided to do just that. Bloemfontein swimming club Neptune Aquatics decided to use their resources and time to raise money and donate gifts to Therapea-Kids, a registered child and youth care centre in Bloemfontein. 21 girls each received a gift…
Die Suid-Afrikanse parlement benodig ‘n tweederdes meerderheid om die grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding 'n uitdruklike grondwetlike mandaat van Suid-Afrika te maak.
Die Vrystaatse landbougemeenskap is in rou nadat twee boere binne 24 uur in die provinsie vermoor is. Dit is volgens Vrystaat Landbou in 'n verklaring nadat Christian van Tonder van Lindley en Johan Prinsloo van Koppies vandeesweek vermoor is.
Die ontdekking van die nuwe Covid-19-variant, Omicron, wat die Rand skerp laat daal het teenoor die vernaamste geldeenhede, asook die aankondiging van nóg 'n styging in brandstofpryse, het talle Suid-Afrikaners bekommerd gelaat.
30 Nov 2021 6AM
3 min
1836 – 1856
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.