OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,201 Episodes
3380 – 3400

'No swine flu reported' - FS Health

The Free State Department of Health has confirmed that no cases of swine flu have been reported in the province. According to spokesperson Mondli Mvambi, the department has checked with the necessary laboratories to determine if there are any laboratory test results that may be indicative of any swine flu…
25 May 2019 3AM 1 min

Landbounuus-podcast: Twee leierfigure verteenwoordig SA op internasionale vlak

Twee leierfigure in die Suid-Afrikaanse landboubedryf verteenwoordig dié land nou op internasionale vlak by die Wêreldlandbou-organisasie. Theo de Jager, die Suider Afrika Agri Inisiatief, oftewel Saai, se uitvoerende direksievoorsitter, is vandeesweek in Luxemburg vir die tweede termyn agter eenvolgens tot president van dié internasionale organisasie verkies. Daarmee saam het De…
23 May 2019 11AM 4 min

Noord-Kaap gemeenskappe betoog

Die gemeenskappe van Kakamas, Keimoes en Kenhardt is besig met protesoptrede by die Scatec sonkragsentrale tussen Upington en Keimoes. Die gemeenskapslede is glo ongelukkig met die indiensnemingsproses by die aanleg. Polisiewoordvoerder vir Rosedale, Kaptein Gerhard Mouton, sê hulle is op die toneel en monitor die situasie.
22 May 2019 9AM 1 min

Prof Daniel Meyer

Economist and academic at the North West University (NWU), Daniel Meyer talking about inflation in South Africa.
22 May 2019 2AM 1 min
3380 – 3400