OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,952 Episodes
5112 – 5132

FS ANC conference might not take place

The provincial conference of the ANC in the Free State that is scheduled for next month, might not happen as planned. This is according to former ANC deputy chairperson Thabo Manyoni. The provincial was scheduled after an agreement between ANC members and the outgoing executive committee. The members took the…
18 Nov 2017 12AM 1 min

Landboubulletin, Vrydag 17 November 2017

Minstens 1 500 skape vrek in koue in Philippolis; skade aan graan en aartappels sal in die volgende week of twee bepaal kan word; en koue bring nie net skade nie, maar help ook met grondvog.
17 Nov 2017 7AM 2 min

Landboubulletin, Donderdag 16 November 2017

Hopetown se Frans Wiid is Suid-Afrika se Skaapboer van die Jaar; Hoe lank gaan die goeie vleispryse hou?; en BKB se Cobus Oberholzer sê SA het van die beste boere in die wêreld, maar dis tyd dat hulle hulself beter bemark.
16 Nov 2017 7AM 2 min

Wendle Derison

Derison tells us how he feels about France taking the World Cup
15 Nov 2017 9AM 1 min

Wendle derison

Wendle Derison speaks about how he feels about the world cup going to France
15 Nov 2017 9AM 1 min

Landboubulletin, Woensdag 15 November 2017

Weerkenner Johan van den Berg gesels reënsake; petrol en diesel word Desember nog duurder; en Noordwes-landboudepartement hou volgende week sy jaarlikse skou.
15 Nov 2017 6AM 3 min

#AskMECTate complete interview

Bloemfontein - On 7 November 2017, the public had the opportunity to have their questions answered on the state of education in the Free State. OFM News editor Cathy Dlodlo anchored the special programme during which Free State Education MEC, Tate Makgoe, and former Grey College Headmaster, Johan Volsteedt, answered…
14 Nov 2017 4AM 24 min

Landboubulletin, Dinsdag 14 November 2017

Agri SA sê hy wil eerder gesprek voer as betoog; Nersa-lisensie nie meer nodig vir opwekking van tot 1 megawatt; en WRSA se Adri Kitshoff-Botha aangewys as Afrika se invloedrykste vrou in die landbou.
14 Nov 2017 12AM 3 min

Landboubulletin, Maandag 13 November 2017

VL vra sy sy lede om liefs nie deel te neem aan Maandag se betoging Uniegebou toe nie; Minister Zwane wil appelleer teen uitspraak oor hidrobrekingregulasies; en Potch-entomoloog, Annemie Erasmus, is Landboukundige van die Jaar.
13 Nov 2017 12AM 3 min

Landboubulletin, Vrydag 10 November 2017

Appèlhof gee Stamboek en LNR 'n week om te skik oor dieredata; GWK se Llewellyn Brooks sê hulle het strategieë in plek ná slegte boekjaar en verlies; en VS-landboudepartement sê Glen se inwoners en boere se rioolprobleme is met nuwe aanleg op 'n einde.
10 Nov 2017 3PM 3 min

Landboubulletin, Donderdag 9 November 2016

GWK sluit moeilike boekjaar met ’n verlies af; DA in Noord-Kaap sê hy is bekommerd oor provinsie se transformasieprojek vir wildbedryf; en boere wag nou op daardie lekker reën wat voorspel word.
9 Nov 2017 2PM 3 min

Landboubulletin, Woensdag 8 November 2017

SA Stamboek se herverkose president, Freddie Wasserfall, gesels oor die jaar wat verby is en oor die hofstryd met die Landbounavorsingsraad; eienaar van 30 vragmotors wat broodnodige droogtevoer na Beaufort-Wes bring, Henk van Wyk, gesels; en Agri Wes-Kaap se Carl Opperman sê dankie vir dié hulp van die noorde af.
8 Nov 2017 8AM 3 min
5112 – 5132