OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,305 Episodes
5292 – 5312

OFM-landboubulletin, Vrydag 9 Februarie 2018

DA se Roy Jankielsohn sê die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, moet haar ondersoekverslag oor die Vrede-melkery hersien; en booswigte wat misdade op twee Vrystaatse plase wou pleeg, loop hulle rieme styf teen parate boere, polisie en veiligheidsmaatskappye.
9 Feb 2018 7AM 3 min

OFM-landbounuus, Maandag 5 Februarie 2018

Land Bank kry langtermynlening van R900 miljoen rand by Duitse ontwikkellingsbank, KfW; al drie landbou-skoolvakke uiteindelik erken vir universiteitstoelating; en in die VS en NK se wingerde word hard geoes aan die druiwe vir die nuwe seisoen se wyn.
5 Feb 2018 11AM 3 min

Leerlinge dra nou boeke en water skool toe

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
1 Feb 2018 8AM 1 min

Landboubulletin, Donderdag 1 Februarie 2018

Agri SA se Ernest Pringle sê politieke uitsprake oor onteiening is onverantwoordelik en gevaarlik; die mielievoorraad kan, volgens Agbiz, stewig bly; en die appelseisoen skop goed af in die Oos-Vrystaat.
1 Feb 2018 8AM 3 min

Waar Onderwysminister wel was

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
1 Feb 2018 8AM 1 min

OFM-landboubulletin, Woensdag 31 Januarie 2018

Baie minder hektare mielies is volgens die eerste opnames in NW en VS geplant; DA wil antwoorde van Zwane en LUR'e hê oor Vrede-melkery; en jong veeartse begin hulle diensjaar in die Noord-Kaap.
31 Jan 2018 7AM 3 min
5292 – 5312