OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,305 Episodes
5392 – 5412

Sempe on bogus delegates

Despite yesterday’s High Court ruling barring the Free State Provincial Executive Committee and delegates from 14 branches in the province from participating, the party members responsible for the court application believe several illegitimate delegates have made their way to the ANC National Elective Conference which kicks off in Johannesburg today,…
16 Dec 2017 4AM 1 min

Landboubulletin, Vrydag 15 Desember 2017

Vrystaat Landbou groet vir Henk Vermeulen; Vermeulen sê boere het 'n groot rol te speel in plattelandse ontwikkeling; en vervaardigers en invoerders van suikerversoete drankies moet om lisensies aansoek doen en registreer vir nuwe suikerbelasting.
15 Dec 2017 6AM 3 min

Landboubulletin, Donderdag 14 Desember 2017

Talle mielieboere kon nog nie plant nie; Noord-Kaap lewer weer bo-gemiddelde koring-oeste; en Louw Steytler sê hy is positief oor Suid-Afrika en die landbou.
14 Dec 2017 8AM 3 min

Jackie Phamotse

OFM Nuus 'n telefoniese onderhoud met Jackie Phamotse gehad. Sy sê sy wil nie die adjunkminister noem en skaam wat sy beweer haar verkrag het. Sy sê ook dat sy nog nie klagtes teen die adjunkminister ingedien het nie.
14 Dec 2017 7AM 1 min

Bfn nightclub

'n Bloemfonteinse nagklub-eienaar beplan om 'n bekende skrywer te dagvaar nadat sy geskryf het dat sy in sy nagklub verkrag is. In Jackie Phamotse se nuutste boek, 'Bare', vertel sy dat sy deur ‘n groep mans in Whispers-Klub verkrag was. Sy beweer die leier van die groep is nou 'n…
14 Dec 2017 7AM 1 min

Landboubulletin, Woensdag 13 Desember 2017

Veral soja en sonneblom het deurgeloop in Heilbron-haelstorm; kommer oor weidingtoestande en stand van kleiner damme; gespreek gaan voort om regering te laat herbesin oor toetsing van landbouprodukte.
13 Dec 2017 9AM 3 min

Landboubulletin, Maandag 11 Desember 2017

Die tekens is daar vir Kersfeesreën in die droë dele van die Vrystaat en Noordwes; eierprys gaan eers hoog bly; en Gift of the Givers en Vrystaatse helpers sorg dat Beaufort-Wes se mense weer water het.
11 Dec 2017 9AM 3 min

FS ANC secretary, William Bulwane

William Bulwane believes everything is above board, and the ANC in the FS can go ahead with their provincial conference today.
10 Dec 2017 5AM 1 min

Ace Magashule arrives at #FSANC conference

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
10 Dec 2017 5AM 1 min

OFM-nuus se Dirk Kok

OFM-nuus se Dirk Kok berig oor die ANC in die Vrystaat se provinsiale kongres wat onderweg is in Parys
10 Dec 2017 4AM 1 min

OFM-nuus se Christal-Lize Muller

OFM-nuus se Christal-Lize Muller berig oor die nuutste verwikkelinge rondom 'n brand wat Vrydag by die Mimosa Mall in Bloemfontein uitgebreek het.
10 Dec 2017 1AM 1 min

Landboubulletin, Vrydag 8 Desember 2017

Landbousakelui se oë en hoop is gerig op die ANC se leiersverkiesing, sê Senwes se Francois Strydom; Boere vanNoord-Kaapse Blocuso- wyndruif- en rosynprojek naby Keimoes boer vooruit; en Saai- en veeboer Frans Jacobs, van Theunissen, gooi sy gewig in om boere van die droogtegeteisterde Noord-, Wes- en Oos-Kaap te help.
8 Dec 2017 9AM 3 min
5392 – 5412