OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Die eeu-oue Bloemfonteinse stadsaal smeul nog terwyl munisipale werkers wat met Samwu geaffilieer is, hul staking vanoggend voortsit. Bewerings dat dié stakende werkers vir die brand gisteraand verantwoordelik is, kon nog nie vasgestel word nie. Brandweer- en nooddienste van die Mangaung-metro-munisipaliteit was tot laat gisteraand besig om die brand te…
Die Springbokke is van mening dat die loskopstut, Tendai Mtawarira, nog ver van die einde van sy internasionale loopbaan is. Die Proteas beoog om hul teleurstellende 2017 Kampioene-trofee in die verlede te los met die span wat nou op die 20-boulbeurt formaat fokus. Die 10km CitySurfRun is gisteraand in Durban…
The Springboks have rubbished reports that the loosehead prop, Tendai Mtawarira, is past his prime as an international player. The Proteas are looking to put their 2017 ICC Champions Trophy disappointment in the past as they turn their attention to the 20 over format this evening. The 10km CitySurfRun was…
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê hy is nou gereed om by president Jacob Zuma oor te neem. In sy toespraak gisteraand by die Gordon Institute of Business Science in Johannesburg, het Ramaphosa gesê dit is tyd dat die medevlieënier die stuurstang oorvat. Hy het reeds in Mei op die ANC se…
Die polisie op Lichtenburg in Noordwes het nog sover bekend niemand in hegtenis geneem in verband met die moord op die 46-jarige Hanno Steyn wat Vrydag voor sy bejaarde ma in 'n plaasaanval doodgeskiet is. Drie mans word gesoek. Johan Terblans, 'n boer en lid van Biesiesvlei Landelike Veiligheid, sê…
Diabetes SA has welcomed the news that Coca-Cola Beverages South Africa will be taking steps to cut the amount of sugar in the popular drink. Coca-Cola wants to drop the amount of sugar by between 22 and 24% by 2018. Currently, a 1 litre bottle contains 106 grams or the…
Die Toyota Cheetahs-flank, Oupa Mohoje, sal nie vir die Springbokke beskikbaar wees wanneer hulle die naweek vir Frankryk in Johannesburg pak nie. Die legendariese Vrystaat- en Proteas-snelbouler, Allan Donald, is aangewys as die Bloemfontein ambassadeur vir die opkomende Global T20-liga. Die 2017 Alfred Dunhill-kampioenskap by Leopards Creek sal nie meer…
The Toyota Cheetahs flank, Oupa Mohoje, has been ruled out for this weekends’ third Test between the Springboks and France in Johannesburg. The legendary Free State and Proteas fast bowler, Allan Donald, has been named as the Bloemfontein ambassador for the upcoming Global T20 League. The Sunshine Tour has announced…
Service delivery by the Mangaung Metro in Bloemfontein and surrounding areas has resumed this week following a strike of more than a month by municipal workers, affiliated to the South African Municipal Workers Union, regarding various issues. Executive Mayor, Olly Mlamleli, says municipal employees are back at work. Additional contractors…
Northern Cape police have confiscated 1912 litres of liquor worth more than R1 million, and over 1600g of dagga worth more than R200 000 during their Operation Phakisa, this week. The operation took place to address coastal and border related crimes. According to the SAPS’s Olebogeng Tawana, twelve undocumented people…
Die skuldlas van munisipaliteite gaan vandeesweek onder die loep kom wanneer burgemeesters en hul topbestuur voor die Portefeuljekomitee oor Openbare Rekeninge in die Vrystaatse Wetgewer gedaag word. Die Komitee gaan vandag in Bethlehem vergader waar die vier munisipaliteite – Dihlabeng, Nketoana, Setsoto en Phumelela - se Ouditeur-Generaal (OG) verslae bespreek…
Die Openbare Beskermer, BusisiweMkhwebane se ondersoek na die beweerde plundering van miljoene rande se mynboutantieme wat aan die Bapo-Ba-Mogale-gemeenskap behoort, grootskaalse verkwisting, asook onreëlmatige- en ongemagtigde uitgawes ontbloot. Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in Noodwes is aangestel om toesig te hou oor die sogenaamde D-rekening. Die rekening,…
‘n Ernstige tekort aan ambulanse in die Vrystaat gaan binnekort iets van die verlede wees soos die Vrystaatse Gesondheidsdepartement spook om parlementslede se afsnydatum te haal. Lede van die Nasionale Raad van Provinsies het die departement ‘n maand kans gegee om probleme wat hulle tydens hul besoek verlede maand aan…
Residents of the Mangaung Metro are being urged to conserve water after claims that Bloem Water is only releasing 30% of the normal daily supply to Bloemfontein and surrounds. DA Councillor, Rossouw Botes, says areas like Pellissier, Lourier Park, Kwaggafontein and Feirreira have had limited water supply since yesterday afternoon…
Daar sal na verwagting later vandag meer duidelikheid wees oor watertekorte in sommige dele van die stad nadat senior bestuur van die Mangaung-metro en Bloemwater vanoggend vergader. Metro-woordvoerder, Qondile Khedama, het vanoggend bevestig dat belanghebbendes agter toe deure is. Dit kom nadat Bloemwater na bewering slegs 30% van Bloemfontein en…
Die Springbokke sal na verwagting een plek daal op die Wêreldrugby punteleet ten spyte van hulle reeks sege teen Frankryk. Die Toyota Cheetahs is verheug met hul vertooning tydens die Wêreldklub 10man toernooi wat oor die naweek in Mauritius plaasgevind het. Krieket Suid-Afrika stel bekend die agt spanne wat later…
The Springboks are set to drop one sport in the World Rugby rankings despite their series against France. The Toyota Cheetahs are over the moon with their performance during the World Club 10s in Mauritius over the weekend. Cricket South Africa announces the names of the teams which will be…
Die Springbokke maak slegs een verandering aan hul begin span wat Saterdag sake teen die Hane gaan uitspook in die tweede toets. Die Griekwas verwag niks minder as ‘n fisiese stryd waneer hulle vanaand in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks koppe stamp teen die Haaie. Die 57-jaarige Belgiese afrighter, Luc Eymael,…
The Springboks have made just one change to their team which will face France on Saturday in the 2nd Test. The Griquas expect nothing less than a physical battle when they tackle the Sharks this evening in the SuperSport Rugby Challenge. The 57-year-old Belgium coach, Luc Eymael, is no longer…
Johan Ackermann het ‘n baie sterk Suid-Afrikaanse ‘A’ span aagekondig wat Vrydagmiddag vir die Franse Barbarians in die Moses Mabidha-stadion in Durban gaan pak. Die jaar se tweede major-gholftoernooi begin môre met die 117de Amerikaanse Ope wat op Erin Hills in Wisconsin gaan plaasvind. Die Proteas se kaptein, AB de…
14 Jun 2017 11AM
3 min
5492 – 5512
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.