OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
5,594 Episodes
60 – 80

Polisie laat haar in die steek, nou ondersoek sy self. Tilly Hattingh 2

’n Ma van Klerksdorp, Tilly Hattingh, wat wel belangrike bewysstukke van haar dogter se moordtoneel verwyder het. Sy sê in ’n openhartige onderhoud met OFM dat sy weet dit lyk of sy inmeng, maar dat sy net so verskriklik desperaat is omdat sy “100% seker” is sy weet wie haar…
23 Aug 2023 6AM 1 min

Polisie laat haar in die steek, nou ondersoek sy self. Tilly Hattingh 1

’n Ma van Klerksdorp, Tilly Hattingh, wat wel belangrike bewysstukke van haar dogter se moordtoneel verwyder het. Sy sê in ’n openhartige onderhoud met OFM dat sy weet dit lyk of sy inmeng, maar dat sy net so verskriklik desperaat is omdat sy “100% seker” is sy weet wie haar…
23 Aug 2023 6AM 1 min

Bloemfontein based school challenge for girls to develop leadership skills

St Michael’s School for Girls in Bloemfontein is set to host a pageant for girls to encourage them how to develop leadership skills. Eileen Ndewere the person responsible for the school’s marketing and fundraising told OFM News that the pageant will be happening for the second time with juniors and…
18 Aug 2023 9AM 10 min

Opposisie voer koalisiegesprekke

Opposisiepartye vergader tydens 'n multi-party nasionale konvensie vandag in Kempton Park, Oos van Johannesburg. Sewe partye - waaronder die DA, IVP en VF Plus - sal die vorming van 'n koalisie regering na afloop van die 2024 verkiesings bespreek. VF+ Leier Dr. Pieter Groenewald sê die enigste wyse om Suid-Afrika…
16 Aug 2023 5AM 1 min
60 – 80