Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,389 Episodes
1280 – 1300

Tinus drink koffie met Prof Herman Vermaak

Prof. Herman Vermaak, hoof van Argitektuur en Ingenieurswese by Stadio, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, sy rol by Stadio en wat hy doen om te ontspan.
17 Apr 2025 11AM 10 min

Die goudprys hou aan met styg

'Die wêreld se kapitaalmarkte het begin vertroue verloor in Amerika': Kobus Nell, portefeuljebestuurder, Stanlib.
17 Apr 2025 11AM 8 min

Discovery se eise in 2024

Die uitvoerende hoof van Discovery Life, Riaan van Reenen, gesels oor Discovery se eise in 2024.
16 Apr 2025 12PM 8 min

Ons mark styg in ‘n see van rooi

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die mark se beweging, die jongste mynbouproduksiesyfers, en sakevertroue.
16 Apr 2025 12PM 8 min

Mediclinic het groot KI-planne

Dr Ronnie van der Merwe, uitvoerende hoof van Mediclinic, gesels oor hulle planne met kunsmatige inteligensie.
15 Apr 2025 11AM 11 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek die rand, die platinum- en goudprys, asook Sasol se aandeelprys.
15 Apr 2025 11AM 8 min
1280 – 1300