Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,389 Episodes
1320 – 1340

"Kalmte" keer terug na markte

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die beweging van die rand en die markte.
8 Apr 2025 11AM 6 min

Waarheen met die RNE?

'Hierdie is hulle grootste toets tot hede': Dawie Boonzaaier – politieke beriggewer, Rapport.
8 Apr 2025 11AM 8 min

Die president sê die private sektor moet hulle neus uit politieke sake hou

’n Groep sakelui het verlede week in ’n brief ’n beroep op die regering gedoen om die RNE te red. Pres. Cyril Ramaphosa het gister gereageer en gesê dat die private sektor nie vir hulle moet voorskryf nie. Khulekani Mathe, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa (Busa), gesels oor…
7 Apr 2025 12PM 6 min

'n Bizarre dag

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die markte.
7 Apr 2025 12PM 6 min

Hoe raak tariewe Suid-Afrikaanse staaluitvoere

Charles Dednam, sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut (SAISI), verduidelik hoe die VSA se nuwe tariewe Suid-Afrika se staaluitvoere raak.
4 Apr 2025 11AM 9 min
1320 – 1340