Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,597 Episodes
13820 – 13840

RSG Geldsake Maandag, 25 April 2016 Segment 05

Shoprite maan verbruikers teen voedselprys-doemprofete, Investec se opgradering van beleggingsvooruitsigte en die voorkoms en bekamping van vervalste kwalifikasies en CV-bedrog.
25 Apr 2016 3PM 3 min

RSG Geldsake Dinsdag, 19 April 2016 Segment 03

Opkomende markte se hoop vir meer positiewe globale sentiment, SA pensioenfondse beleef snelle veranderings, Sanlam iTrade se $100 000 aandele-verhandelingskompetisie en veilingsbedryf.
19 Apr 2016 2PM 4 min
13820 – 13840