Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,364 Episodes
140 – 160

Goue dag op die JSE

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte.
26 Jan 10AM 9 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
23 Jan 10AM 18 min

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min
140 – 160