Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,129 Episodes
2020 – 2040

Dít hou beleggers saans wakker

Albert Coetzee, hoof van buitelandse beleggings by Ninety One gesels oor dinge wat beleggers saans wakker hou.
21 Aug 2024 11AM 12 min

Waarheen nou vir Sasol?

Hanré Rossouw, finansiële direkteur van Sasol gesels oor die groep se finansiële resultate.
20 Aug 2024 11AM 11 min
2020 – 2040