Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,130 Episodes
2240 – 2260

Dit sukkel steeds om sitrusvrugte op die mark te kry

Deon Joubert, spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake by die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels oor sitrusboere wat steeds miljoene verloor as gevolg van ‘n probleem om hulle produk op oorsese markte te plaas.
4 Jul 2024 11AM 6 min

SA volg Europese markte laer

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte, en ArcelorMittal se handelsverklaring.
2 Jul 2024 11AM 7 min

Die FSCA skryf amper R1 miljard se boetes

Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor gesels oor boetes vir mense wat nie by die reëls van die sektor hou nie.
2 Jul 2024 11AM 7 min
2240 – 2260