Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,420 Episodes
2700 – 2720

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
23 May 2024 12PM 10 min

Inflasie beweeg in die regte rigting

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die plaaslike aandelemark, Pick n Pay se handelsverklaring, en inflasiesyfers vir April.
22 May 2024 11AM 7 min

Die verkiesing en my beleggings

"Jy moet nie belegginsbesluite basseer op politiek nie" – Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos.
21 May 2024 11AM 6 min
2700 – 2720