Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,131 Episodes
3380 – 3400

Brandstof sal jou sak klap

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte en die brandstofprys wat styg.
3 Oct 2023 12PM 9 min

Google is 25 jaar oud

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Google se geskiedenis.
2 Oct 2023 11AM 5 min

Jou battery vir beurtkrag is 'n groot kopseer vir Eskom

Dr Arnold Rix, Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die probleem, die risiko vir Eskom en of daar 'n oplossing is.
2 Oct 2023 11AM 8 min

Pick n Pay gelooi

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte, PnP se aandeelprys en die FSCA wat waarsku teen mense wat Moneyweb se naam misbruik.
2 Oct 2023 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
29 Sep 2023 12PM 25 min

Transnet-baas bedank

Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur gesels oor die derde kwartaal en Portia Derby wat bedank.
29 Sep 2023 12PM 7 min
3380 – 3400