Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,448 Episodes
4460 – 4480

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor Richemont se aandele en die Eskom ramptoestand wat beëindig is.
5 Apr 2023 11AM 9 min

Markoorsig

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor goudmyn-aandele en Eskom wat nie onreëlmatighede hoef te verklaar nie.
4 Apr 2023 11AM 11 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die eerste kwartaal.
3 Apr 2023 11AM 4 min
4460 – 4480