Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,453 Episodes
5140 – 5160

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor die wisselvallige markte van hierdie week.
21 Oct 2022 12PM 8 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor wat in die markte gebeur het en Sasol se aankondiging.
20 Oct 2022 12PM 9 min

Google aanvaar nou kriptobetalings

Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor Google wat nou kriptobetalings aanvaar en of dit nie dalk gevaarlik kan wees nie.
19 Oct 2022 12PM 5 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die finansiële indeks wat goed presteer het vandag.
19 Oct 2022 12PM 5 min

Akwakultuur is besig om momentum in SA te kry

Henk Stander, hoof tegniese bestuurder van Akwakultuur en Landbou by die Universiteit van Stellenbosch gesels oor die gewildste akwakultuur-produk waarmee in SA geboer word en hoe duur die infrastruktuur is.
18 Oct 2022 1PM 6 min
5140 – 5160