Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,453 Episodes
5180 – 5200

Markoorsig

Alwyn van der Merwe, beleggings direkteur van Sanlam Private Wealth gesels oor die inflasiekoers en Transnet se loonanbod.
13 Oct 2022 12PM 6 min

Zeder verkoop nóg bates

Johan le Roux, finansiële direkteur by Zeder gesels oor nóg bates wat hulle verkoop en oor die toekoms.
12 Oct 2022 12PM 7 min

Markoorsig

Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor die rand teen die dollar en pond, asook interessante maatskapy aankondigings.
12 Oct 2022 12PM 7 min

Markoorsig

Schalk Louw, portefeuljebestuurder en strateeg by PSG Old Oak gesels oor hoe die mark wat rooi was, kortliks na groen gedraai het, asook die VSA dollar sterkte.
11 Oct 2022 12PM 7 min

Transnet se loongeskil kan bessieboere sleg kou

Dr. Johnny van der Merwe, besturende direkteur by AMT gesels oor bessie-uitvoere wat in die gedrang is, terwyl agt uit elke tien Transnetwerkers staak en hawes tot 'n stilstand kom.
10 Oct 2022 12PM 8 min
5180 – 5200