Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,364 Episodes
80 – 100

Reserwebank kyk na Europese koerse

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor die Europese Sentrale Bank se plan om repo-lenings goedkoper en meer toeganklik te maak, terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwebank gretig is om dit te gebruik, en wat dit vir Suid-Afrika kan beteken.
9 Feb 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium en Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
6 Feb 10AM 21 min

Selfs slim mense maak geldfoute

Jaco Fouché, finansiële raadgewer by Jenwil BlueStar, gesels oor gedragsfinansies en die irrasionele keuses wat ons besluite vorm.
6 Feb 10AM 7 min

Die beurs, rand en goudprys glinster weer

Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, gesels oor kommoditeitspryse, die magnifieke sewe in die VSA en die beweging van die dollar.
6 Feb 10AM 10 min

Tinus drink koffie met Andrew Bennet

Andrew Bennett, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologieagentskap, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf en hoe hy ontspan.
5 Feb 11AM 12 min
80 – 100