According to the dailystar, Professor Ronald Mallett reckons he might have sussed what could be the biggest discovery of all time, 67 years after he first started looking into it aged 10.
Die vrou wat haar stem aan die oorspronklike Siri verleen het, sê sy het destyds geen idee gehad wat sy eintlik opgeneem het nie. Susan Bennett het destyds, in 2005, nie eens as ‘n stemakteur gewerk nie, maar het klingels vir radioadvertensies gesing.
Nico haal die Suid-Afrikaanse akteur en musikant Robbie Wessels in. Robbie is een van die kunstenaars wat vanjaar se Bieliemielie Fees, wat in die Oos-Vrystaatse dorp Reitz plaasvind, sal optree.
Ons gewone sterflinge mag dalk geneties die vermoë besit om gif te spoeg. Ja, soos ‘n kobra! Dis nou, as dit nodig was om ons onsself te verdedig en om aandete te vang.
Nico speaks to South African politician Mmusi Maimane. Maimane gives his view on the state of the country, government and what he believes should be done to "fix" the country.
Julia Faustyna a 21-year-old went viral last week after going ‘Live’ on social media, claiming that she is Madeleine. She has spent the last week posting her evidence including seemingly identical birthmarks to the missing British girl as well as her eye Coloboma that appears to match the missing tot’s.
‘n TikToker wat daagliks video’s maak van al die kos wat hy eet, is met ‘n hol kol op sy maag en ‘n hol kol in sy bankrekening gelaat nadat hy ‘n aartappelskyfie geëet het wat volgens die verpakking £100 000 (sowat R2,2 miljoen) werd was.
'n Man in die VSA was nie beïndruk – om die minste te sê – toe hy sy laaste salaristjek in ‘n vrag oliebedekte pennies betaal is. Laat ‘n mens dink aan daardie gesegde “in eie munt terugbetaal”.
’n Rondloperhondjie van Texas in die VSA wat met vier bene maar slegs drie pote gebore is, kan binnekort ‘n volledige stel pote hê danksy die kreatiewe insette van ’n groep hoërskoolleerlinge.
We speak to Charan Moore, winner of the Original by Motul class in only his second Dakar Rally. Charan tells us more about his journey, from motocross to riding the Dakar.
Die Amerikaanse regering het die maatskappy LeoLabs, wat ruimtelike karteerdienste verskaf, gewerf om te help om ‘n verkeerstelsel vir die ruimte te verskaf.
Meeste mense hoop vir sjokolade of blomme op Valentynsdag, maar broccoli? Nee, hou verby! Tensy, natuurlik, broccoli jou gunsteling-gunsteling groente is en iets waaraan jy elke dag aan peusel, soos ene India Atkinson van Belfast in Ierland.
Moet nooit sê dat Checkers nie patrioties is nie. Die kettingwinkelgroep het onlangs advertensies in koerante in Brittanje en Australië geplaas om expats te herinner aan hul wonderlike geboorteland.
10 Feb 2023 8AM
2 min
620 – 640
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.