US Woordfees 2018: Skrywersfees

2018: Skrywersfees

Opnames van die Skrywersfees items vanaf Woordfees 2018.
Occasionally English South Africa Arts · TV & Film
73 Episodes
64 – 73

ELSA JOUBERT: SPERTYD

Aangebied deur Tafelberg. Ter viering van haar 95e verjaarsdag en die publikasie van die slot van haar outobiografiese trilogie, vooraf gegaan deur ’n Wonderlike geweld en Reisiger, het Ena Jansen ‘n eksklusiewe onderhoud met Elsa gevoer, wat in Berghof-aftreeoord opgeneem is waar die boek ook afspeel. Dié onderhoud word uitgesaai,…
20 Mar 2018 53 min

RAMAPHOSA: BEHIND THE ENIGMA

With: Max du Preez. What does Ray Hartley’s Ramaphosa – The Man Who Would Be King say about the enigma that is the new ANC president – ambitious, charming, a born negotiator, astute businessman, the boy who at a young age told his friend that he would one day be…
20 Mar 2018 58 min

KAROOGESPREK

Met: David Kramer, Eben Venter, Darryl David en Louis Botha. ’n Musiekkunstenaar, skrywer, organiseerder van boekfeeste en fotograaf vertel watter rol dié magiese, droë stuk aarde in hulle werk speel. David skets die agtergrond van die bekende Karoo Kitaar Blues en van die liedjies op sy nuwe CD, Wakkerslaap, Eben…
12 Mar 2018 40 min

MARK BEHR: NUSAS-LlEIER OF SPIOEN?

Met: Pearlie Joubert en Gerrit Olivier. Met Die reuk van appels in 1993 inspireer Mark Behr ‘n generasie rebelle. Drie jaar later erken dié 30-jarige hy het as ’n student vir die Suid-Afrikaanse Polisie gespioeneer – dit, terwyl hy voorsitter van die Stellenbosse Nusas-tak was. Pearlie, ’n bekende joernalis, het…
12 Mar 2018 1 hr 01 min

DEON EN KLUUN: ROCK-STERRE IN DIE SKRYWERSWÊRELD

Moontlik gemaak deur Human & Rousseau en SASNEV. Deon Meyer is onlangs vir die Icelandic Noir-toekenning benoem en het al Duitse, Franse en Amerikaanse pryse gewen. Sy Vrou in die blou mantel (weer met Bennie!) was ’n opdragwerk vir die Amsterdamse Boekeweek. Nederlander Ray Kluun het meer as 1 miljoen…
10 Mar 2018 55 min

JACQUES PAUW: THE PRESIDENT’S KEEPERS

In gesprek met: Pauli van Wyk Aangebied deur Tafelberg. ‘Dinamiet’, inligting wat ‘soos ‘n veldbrand’ deur die ANC sal trek, is hoe dié boek voor die tyd beskryf is. En dit was. Jacques, ’n bekroonde joernalis wat die apartheidmoordbendes aan die kaak gestel het, rig hierin sy soeklig op die…
9 Mar 2018 42 min

#JOERNALISTIEK 4.0: TUSSEN DEMOKRASIE EN DISASTER

Die US se Departement van Joernalistiek vier 40 jaar met ’n gedenkpublikasie, #Joernalistiek4.0, en bespreking oor die stand, die rol en die toekoms van joernalistiek in ons land wat alte veel ossilleer tussen demokrasie en ’n ramp.
8 Mar 2018 1 hr 12 min

ELIZE BOTHA AS GESPREKSGENOOT: ’n BRIEWEBOEK

Aangebied deur Litera. Chris van der Merwe gesels met samesteller Heilna du Plooy en wyle prof. Elize Botha se dogter, Liesbeth, oor die briewe deur en aan dié geliefde literator en oud-kanselier van die US aan van die bekendste skrywers en letterkundiges van daardie tyd. Hy wil in besonder weet wat…
7 Mar 2018 1 hr 02 min

WOMEN OF STEEL: THULI MADONSELA AND GLYNNIS BREYTENBACH

In conversation with: Marianne Thamm Presented by Pan MacMillan The well-known Daily Maverick-journalist and writer sits down with two women whose lives are characterised by sheer willpower to pursue the truth. With Thuli’s memoir in the pipeline and Glynnis’ Rule of Law on the shelf, they discuss their formative influences,…
6 Mar 2018 56 min
64 – 73