OFM Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens, weekdays, 09:00 - 12:00
Daily English South Africa Education · Leisure
589 Episodes
1 – 20

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min

Akademia wil as studietuiste, jou nader aan jou droomtoekoms bring!

Wil jy graag in 2027 in jou moedertaal studeer? Akademia nooi jou uit na hul kampusopedae in Pretoria en die Paarl wat eersdaags plaasvind. Yolanda Maartens gesels met Danelle Conradie, Bemarkingsadviseur by Akademia, oor die opwindende geleenthede wat die instansie studente bied en ook oor die opedae so wel as…
27 Feb 3AM 3 min

Die 26ste Kloppers Marathon vind plaas in 2026!

Bemarkingsbestuurder by Kloppers, Mel Mulder, sluit by Yolanda Maartens aan om hul opwinding te deel oor die 26ste Kloppers Marathon wat die 7de Februarie plaasvind. Daar is nuwe roetes, ‘n nuwe venue by Sentraal en die marathon word vanjaar in samewerking met die Pentagon Pistols hardkloopklub aangebied. Aanlyn inskrywings is…
29 Jan 4AM 3 min

Immunadue – ‘n Natuurlike aanvulling wat ook jou begroting sal pas!

Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoekom natuurlike bestandele beter is as chemise produkte en…
20 Jan 5AM 4 min

KYB Academy ondersteun hul studente wat afstudeer met ‘n GRADS-program

KYB Academy is ’n vooruitstrewende opleidingsinstansie in Potchefstroom wat daarop fokus om jongmense toe te rus vir werksgeleenthede met relevante, praktiese beroepsopleiding. TEPP Program Administrateur by KYB Academy, Theuns Bruce-Smith, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul TEPP programme so wel as wat hul instansie van die…
19 Jan 10AM 3 min

Immunadue - Dis eenvoudig, bekostigbaar en die een met die pers prop!

Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel watter bestandele in Immunadue is en ook die funksie…
14 Jan 5AM 3 min

KYB Academy se werksgeïntegreerde leerbenadering laat hul uitstaan bo die res

KYB Academy is ’n vooruitstrewende opleidingsinstansie in Potchefstroom wat daarop fokus om jongmense toe te rus vir werksgeleenthede met relevante, praktiese beroepsopleiding. Akademiese en Nagraadse Ondersteuningsbestuurder by KYB Academy, Frans Neveling, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul TECH en TEPP programme so wel as wat hul…
8 Jan 4AM 2 min

Akademia kan jou help om jou studie drome in aksie om te skakel – al werk jy reeds

Werk jy reeds maar het jy drome om verder te studier? Akademia se nauurse afstandsmodel bied vir jou die geleentheid om jou drome in aksie om te skakel. Kayla Barker gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia, hieroor. Neem die eerste tree op jou studiereis deur www.akademia.ac.za te besoek. Studieaansoeke…
12 Dec 2025 3AM 3 min

Akademia se landbouskenkingsfonds loop hand in hand met hul toekomsplanne

Die Akademia-landbouskenkingsfonds is in 2025 gestig om Akademia se landbouontwikkeling, wat deel sal vorm van die instelling se 2028- wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria, te ondersteun. Zander Botha, bestuurder van die Akademia-skenkingsfonds sluit by Yolanda Maartens aan met al die opwindende besonderhede. Besoek gerus ook akademia.ac.za
10 Dec 2025 4AM 4 min

SLIM is 'n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed

Agneta Grové van SLIM- Speel en Lees vir Intelligente Maatjies, is ‘n Spraakterapeut en Oudioloog met 45 jaar ervaring in verskeie kliniese omgewings. Sy verstaan die voordele van speel en die waarde van lees vir alle kinders maar het ook die leemte in die Afrikaanse mark gesien. Sy het haar…
3 Dec 2025 3AM 4 min
1 – 20