LEKKER FM LEKKER FM | Onderhoude

LEKKER FM | Onderhoude

Luister gerus weer na 'n onderhoud wat jy gemis het op LEKKER FM.
Weekly Afrikaans South Africa Marketing
2,781 Episodes
1 – 20

Barks And More - Anton Olwage gesels met Philecia Erasmus (Dieregedragkundige) 21-04-26

In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by…
21 Apr 8 min

Riaan de Klerk gesels met Dave Lincoln en Simon Shaw oor Jeppe se Roei-Regatta 11-02-26

Riaan de Klerk gesels met Dave Lincoln, Direkteur van Sport by Jeppe Seunsskool, en Simon Shaw, Voorsitter van die Jeppe-roeikomitee. In hierdie gesprek fokus hulle op Jeppe se roei-program, die belangrike fondsinsamelingsaktiwiteite, en alles wat jy moet weet oor die opkomende roeiregatta wat op 14 Februarie by Roodeplaatdam plaasvind. ’n…
11 Feb 33 min
1 – 20