SFM STREEK RADIO SFM Gesondheid Sake

SFM Gesondheid Sake

Jou weeklikse doses Gesondheid.
Weekly Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health
178 Episodes
140 – 160

30 Junie 2021 - Gesondheidsake - Mieneke Middel Fisioterapeut

Fisioterapie vanaf die praktyk tot by die huis. Gelee BayCare mediese sentrum is op die hoek van Louis Fourie weg en Boekenhout straat, by die OK minimark sentrum by die hartenbos heuwels indraai. Die kontak nommer om ‘n afspraak te maak is 044 692 0039 of bespreek vir jou ‘n…
30 Jun 2021 12 min

Hartenbos Apteek - 9 June 2021 Mariska Labuschagne

Mariska Labuschagne - Apteker van Hartenbos Apteek Vandag gesels ons oor die tipe vrae waarmee Aptekers daagliks te doen kry. Die eerste algemene vraag wat nog baie onduidelik voorkom is wat is die verskil tussen oorspronklik , kloon en generiese medikasie?
9 Jun 2021 16 min

Gesondheidsake: Dr Pieter Henning - Radioloog - Mammogram

Borskanker is een van die mees algemene kankers onder vroue, ook in Suid-Afrika en veroorsaak 0.7% van sterftes. Dr Henning, jy wil vandag namens Keystone Medical borskanker en die voorkomig en behandeling daarvan onder die publiek se aandag bring. Besoek die mobiele kliniek van Keystone Medical by die Moeder Gemeente…
7 Apr 2021 2 min

Gesondheidsake - 7 April

GESONDHEIDSAKE: Nou op die lug: Dit raak griepseisoen. Gerda vertel van die griep inspuiting en Covid-19 Vaksien.
7 Apr 2021 16 min

Gesondheidsake: Hartenbos Apteek 31 Maart

Gerda antwoord luisteraars vrae: 1. Yster / Kalsium veroorsaak hardlywigheid 2. Kroniese inflammasie, watter kosse om te vermy. 3. Hoekom brand my mond?
31 Mar 2021 16 min

Flexofend Gewrig beskermer - 2_September_2020.

Liezl Goosen van Flexofend gesels met Cathy Mac Donald vanuit die Hartenbos Seefront Ateljee oor Wat is Flexofend en waarvoor word dit gebruik? FlexofendTM is ‘n produk vir gewrigte. ‘n Mens het ongeveer 300 gewrigte in sy liggaam.................... www.flexofend.co.za Kontak Liezl 081 840 7673
2 Sep 2020 8 min
140 – 160