GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,174 Episodes
16 – 36

#DieGROOTBrekfis - Sensasie

Chris Sen (Sensasie) het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die liedjies wat hy tans nuwe lewe gee met sy hermengde weergawes. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
22 Apr 32 min

#DieGROOTBrekfis Posduif - Brandstigter

Posduif het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Brandstigter". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
16 Apr 22 min

#DieGROOTBrekfis Bakkies Botha

Bakkies Botha het so bietjie dieper kom gesels op #DieGROOTBrekfis. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
15 Apr 29 min

#DieGROOTBrekfis Die Miljoen Rand Idee

Thys en Riaan van Everest Wealth het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor hulle nuwe TV Program, "Die Miljoen Rand Idee". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
11 Apr 10 min
16 – 36