Jannes Erasmus vertel vir Charonike oor die ongelooflike leierskapsontwikkelingskamp, wat deur Helpende Hand aangebied word. Luister gerus weer as jy dit gemis het
Die ongelooflike Nianell het by Charonike kom kuier, om te gesels oor haar nuwe enkelsnit, "Rise Up" en ook oor die nuwe album wat voorlê. Luister gerus weer as jy dit gemis het
Wynand de Villiers het met Charonike kom gesels oor hoe hierdie jaar se Everest Wealth GROOT Trap roete gaan lyk. Luister gerus weer as jy dit gemis het
Neon Dreams het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle volgende SA toer en nuwe liedjie wat hulle saam met Matthew Mole opgeneem het. Luister gerus weer hier.
Bonne de Bod het op #DieGROOTBRekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor "Bewonder en Bewaar" seisoen 2 wat binnekort begin wys op Kyknet. Luister gerus weer hier.
Uitvoerende Burgemeester van die Stad Tshwane het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die stad se onlangse oudit. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Marno van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Teiken" wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jannie Putter se inspirasie inset op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
11 Mar
2 min
76 – 96
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.