Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
23
SEP

Kleur in jou tuin

Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om jou tuin prentjie mooi in te kleur so dat dit pragtig lyk.
17
SEP

Blomplante

Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein praat oor blomplante soos Viburnums en Gazanias wat vir verskillende dele van jou tuin werk.
10
SEP

Tipes gras en grasperk sorg

Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein praat oor hoe om vir jou grasperk te sorg en praat oor die verskillende tipes gras.
03
SEP

Pot angeliere en grasperk peste

Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein praat oor pot angeliere, wat uitstekend groei in Sentraal Suid-Afrika. Hy gee ook raad oor hoe om bewus te wees van peste en plae op jou grasperk noudat dit warmer word.
27
AUG

Aarbei sade

Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om aarbeie van saad te groei.
20
AUG

Skaduplante

Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein gee raad oor plante wat kan werk in daardie skadu-areas in jou tuin.
06
AUG

Groentetuin

Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om vir `n groentetuin voor te berei.
30
JUL

Blomme

Christo Coetzer van die bekroonde Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om jou laat-Winter/vroeg-Lente blomme te versorg.
23
JUL

Grasperke

Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om jou grasperk te versorg.
16
JUL

Snoei-seisoen

Christo Coetzer van die Pretty Gardens tuinsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om jou roosbome en vrugtebome te snoei,

11 episodes