Newskoop Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops, aangebied deur Barry Mare, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Weekly Afrikaans South Africa Business News · Business
42 Episodes
20 – 40

Bizskoops - 30 November 2023

Op die program vandag ... loer ons in by Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die rentekoers en die private sektor. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die groter prentjie aangaande beurtkrag. In internasionale sake-nuus... China se industriële winsgroei is…
30 Nov 2023 10 min

Bizskoops - 23 November 2023

Op die program vandag ... Inflasie styg weer Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor Swart Vrydag en die kleinhandelsektor. In internasionale sake-nuus... Britse bank gaan getuig teen banke wat die rand gemanipuleer het. In beleggingsnuus, Data vrygestel oor die gewildste aandele onder superbeleggers. Ons gesels ook met…
23 Nov 2023 10 min

Bizskoops - 16 November 2023

Op die program vandag gaan ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor hawe-prestasie en uitvoere. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons op hoogte bring met kommoditeitspryse en die mynbedryf In internasionale sake-nuus... besighede onttrek miljarde dollars se winste uit China. In beleggingsnuus, Shoprite kry meer markaandeel…
16 Nov 2023 10 min

Bizskoops - 9 November 2023

Op die program vandag gaan ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor staatsfinansies en die Agoa-ooreenkoms. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons op hoogte bring met die nuutse aanwysers. In internasionale sake-nuus... Amerikaanse ekonomie het slegs 150-duisend werksgeleenthede in Oktober bygevoeg. In beleggingsnuus, Johann Rupert steun…
9 Nov 2023 10 min

Bizskoops - 6 November 2023

Op die program vandag gaan ons die mediumtermynbegrotingsbeleidsverklaring uiteensit. Die ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons sê wat hy van vandag se begroting dink. In internasionale sake-nuus... die Amerikaanse ekonomie het teen sy vinnigste pas in byna twee jaar gegroei. In beleggingsnuus, Suid-Afrikaanse aandele bly aanloklik vir beleggers. Ons loer…
6 Nov 2023 12 min

Bizskoops - 26 Oktober 2023

Op vandag se program... Die totale aantal likwidasies het in September afgeneem Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Kleinhandelverkope in die Verenigde State het alle voorspellings oortref…
26 Oct 2023 9 min

Bizskoops - 19 Oktober 2023

Op vandag se program... Aanwysers dui daarop dat IMF te optimisties is oor Suid-Afrika se groei Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Brittanje se ekonomie het in…
19 Oct 2023 10 min

Bizskoops - 12 Oktober 2023

Op vandag se program... Die Reserwebank sal na verwagting volgende maand die repokoers verhoog Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Oliepryse reageer op konflik tussen Israel en…
12 Oct 2023 8 min

Bizskoops - 5 Oktober 2023

Op vandag se program... Vervaardigingsektor teken afname in derde kwartaal aan Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Britse ekonomie het vinnig gegroei sedert die pandemie. In investering-nuus,…
5 Oct 2023 11 min

Bizskoops - 28 September 2023

Op vandag se program... SA sal Agoa-forum aanbied om handelsbetrekkinge met VSA te versterk Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Moody's gaan twee van China se ontwikkelaars…
2 Oct 2023 11 min

Bizskoops - 21 September 2023

Op vandag se program... Ekonome is optimisties dat Reserwebank rentekoersverhogings sal terughou Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Inflasie is nie ten volle getem nie. In investering-nuus,…
21 Sep 2023 8 min

Bizskoops - 14 September 2023

Op vandag se program... Suid-Afrikaanse inflasieverwagtinge het vir die eerste keer in twee jaar gedaal Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Die globale handelsfinansieringgaping het verlede jaar…
14 Sep 2023 9 min

Bizskoops - 7 September 2023

Op vandag se program... Suid-Afrika se BBP groei met nul-komma-ses persent Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In investering-nuus, TymeBank bied tans sy kliënte die beste rentekoers. En ekonoom Waldo Krugel…
7 Sep 2023 9 min

Bizskoops - 31 Augustus 2023

Op vandag se program..Ongeveer eenduisend ondernemings is die jaar in Suid-Afrika gelikwideer. Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Amerika sal voortgaan om rentekoerse te verhoog. In investering-nuus,…
31 Aug 2023 8 min

Bizskoops - 24 Augustus 2023

Op vandag se program... Vervaardigingsektor sny duisend poste Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... China verlaag nog ‘n sleutelrentekoers. In investering-nuus, Buitelandse beleggers skrikkerig vir Suid-Afrikaanse aandele…
24 Aug 2023 8 min

Bizskoops - 17 Augustus 2023

Op vandag se program... Verbetering in die kwartaallikse arbeidsmagopname-syfers. Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... VK se ekonomiese groei is versterk deur warmer weer. In investering-nuus, FNB…
17 Aug 2023 8 min

Bizskoops - 10 Augustus 2023

Op vandag se program... Swak ekonomiese beleid maak beleggers bang Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Indiensneming in die VSA het verlede maand bestendig gebly. In investering-nuus,…
10 Aug 2023 8 min

Bizskoops - 3 Augustus 2023

Op vandag se program...besigheidsaktiwiteit het in Julie afgeneem. Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Die Europese Sentrale Bank het rentekoerse weer verhoog. In investering-nuus, Suid-Afrika het 'n…
3 Aug 2023 8 min

Bizskoops - 27 Julie 2023

Op vandag se program... twee sleutelbedrywe in die land is 'n groot plaaslike fiskale risiko. Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... die globale ruimte-ekonomie sal na verwagting…
27 Jul 2023 8 min

Bizskoops - 20 Julie 2023

Op vandag se program... die ANC kom onder skoot omdat hy probeer om die Reserwebank te beïnvloed. Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk. In internasionale sake-nuus vandag... Wêreldwye staatskuld het aansienlik…
20 Jul 2023 8 min
20 – 40