Maroela Media Net nog enetjie

Net nog enetjie

Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico.
Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom.
"Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Weekly Afrikaans South Africa News Commentary · News
69 Episodes
60 – 69

Ep. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpoging

In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder “oor” die sluipmoordpoging op oudpresident Donald Trump van Amerika. Hoekom is Amerikaners só kwaad dat hulle nie net op mekaar skree nie, maar nou ook op mekaar skiet in die politiek?
17 Jul 2024 38 min

Ep. 5 | ‘Net nog enetjie’ oor wie in is, en wie uit is

In 2019 het mense gepraat van die “new dawn” onder president Ramaphosa – nou sit ons eerder met ʼn “GNU-dawn” van ten minste vyf politieke partye wat saam regeer. Bied hierdie rede tot optimisme, of gaan hierdie GNU sink?
19 Jun 2024 37 min

Ep. 2 | ‘Net nog enetjie’ oor die politiek

Wie het dan nou eintlik die verkiesing gewen, of het almal net verloor? Waarom is dit nou meer nodig as ooit dat die Springbok-kaptein, Siya Koalisie, sy verskyning in die politiek moet maak?
2 Jun 2024 32 min
60 – 69